top of page
Kalahari.jpg

Hoe dit werk...

Wen ’n jag ter waarde van R100 000 vir jou en drie jagmaats in die rooiduine van die Kalahari!

Die prys: 4 gemsbokbulle en 16 springbokramme, jou brandstof, spys en drank, asook dag-, bakkie- en slagtariewe word alles gedek! Plus ’n geskenkpak vir elke jagter. Jagdatum: 22-26 Mei 2024.

Slegs R100 per kaartjie.

Klik HIER om jou kaartjie aanlyn te koop

Óf betaal veelvoude van R100 in die SAJWV se rekening in:

Absa (632005)

Rek. nr. 1443990077 (of 01443990077)

Gebruik KAL en jou selfoonnommer as verwysing.

Moenie wag nie, skryf vandag nog in!

bottom of page