
SA se grootste jagtydskrif met 75 000 lesers. Kry ons nuusbrief en word deel van die gemeenskap
IN DIE JONGSTE TYDSKRIF | Lees dié artikels in die Januarie-Februarie-uitgawe

.416 RIGBY - AFRIKA SE GUNSTELING
Die sowat eerste twee dekades van die vorige eeu was ’n blomtydperk vir die grootkalibers. Die sukses van die “Nitro Express”-kalibers het vir ons ’n nuwe blaadjie omgeslaan met rooklose dryfmiddel wat koeëls teen hoër snelhede kon lanseer en het ’n nuwe ballistiese wêreld oopgemaak. Jeffery het in 1896/1897 die .450/.400 NE 3” bekend gestel en Rigby die .450 NE 3¼” in 1898. Aan die kleiner kant van die skaal was daar die .400/.350 NE (310 grein-, .358 kaliber-koeël teen 2 000 vps) en die .350 Rigby Magnum (225 grein-, .358 kaliber- koeël teen 2 600 vps) – beide slotaksiekalibers wat op Magnum Mauser-aksies gebou was. Toe Jeffery in 1905 die .404 bekend gestel het (400 grein-, .423 kaliber-koeël teen sowat 2 050-2 125 vps) was dit amper onmiddellik ’n groot sukses. Jeffery, Cogswell & Harrison, Westley Richards en Mauser het almal .404’s gebou teen pryse wat meeste geleentheidsjagters, soldate en natuurbewaringsdepartemente kon bekostig. Deur FRANCOIS VAN EMMENES

PHUTI, TSHOSO AND THE GNU
A special father-and-son hunt in the Waterberg. -FRED COCQUYT

GUMBOOTS ARE ALWAYS JUST TOO SHORT
Meandering thoughts on the value of wellingtons. -KOBUS DE KOCK

MOSAMBIEK-BUFFELJAGKOMPETISIE
Die ondervinding van ’n leeftyd... -FRANCOIS VAN EMMENES

MAUSER .22 RIMFIRE RIFLES: A SOUTH AFRICAN OVERVIEW – PART 2
A follow-up of the different models of Mauser .22 rimfire rifles most frequently encountered in South Africa. -HUBERT MONTGOMERY

PUNT INNIE WIND!
’n Onvergeetlike familiejagtog in die winderige Noord-Kaap. -ABRIE FOURIE

DIE PORTUGEES EN DIE KOEDOE
’n Portugese Mauser en ’n uitgeslape koedoebul sê mekaar die stryd aan. -RUDOLPH JOONÉ

PRODUKTOETS
Allen se EZ-Aimkleiteikenwerper -PROF. BRIAN REILLY

DIE ELANDE VAN DIE NUANETSI
Die moeilikste jagtogte skep dikwels die beste herinneringe. -HERMAN JONKER

OP SOEK NA ’N EENHORING...
Die dag van eenhorings jag is vir ’n groepie manne soos ’n hedendaagse jagsprokie wat waar geword het. -THINUS STEYN
.jpg)
PRODUKTOETS
Swarovski NL Pure 8x42-verkyker -FRANCOIS VAN EMMENES

OOM POTTIE SE PLEKKIE OP OWAKA
Twee Suid-Afrikaners en ’n Australiese kelpie durf die Nieu-Seelandse jagveld aan. -KARL HERMAN

BOOK REVIEW
Bringing Back the Lions by Mike Arnold -PROF. BRIAN REILLY

SAJWV
SA Jagters: ’n Kultuur van mentorskap -ANDRÉ VAN DER MERWE

WILDSOSATIES OOR DIE KOLE
’n Eksotiese Indiese fees met ’n wilde Afrika-kinkel - KARLA JANSE VAN VUUREN