Koop KOLSKOOT en lees dié artikels | Buy KOLSKOOT and read these articles
DIE .404 JEFFERY – ’N VEELSYDIGE GROOTKALIBER VIR DIE BOSVELD
Almal wonder altyd hoekom die .404 Jeffery so gedoop is, want daar is geen .404-mates enige plek op die patroon nie. Vir dekades is geglo dat die .404 Jeffery in 1909 ontstaan het. In die boek African Dangerous Game Cartridges het ek egter die ware geskiedenis van hierdie patroon uiteengesit. Die naam is afgelei van die feit dat dit Jeffery se randlose .40-grendelaksiepatroon is wat in 1904 bekendgestel is. Die .404 Jeffery is onbetwisbaar my gunsteling-patroon in die spektrum tussen .375 en .458. Baie mense verkies die .416 Rigby, maar laat ek verduidelik hoekom ek die .404 verkies. Ek het groot respek vir die Rigby en deur die Jeffery op te hemel, kraak ek nie die Rigby af nie.... PIERRE VAN DER WALT
DANS MET DIE ROOIBOK, DIE HARTLAM VAN MY
Rooibokvleis vergelyk baie goed met ’n Leatherman – veelsydig en kan enige plek aangewend word. MELVILLE PRICE
JAGKOEËLS VIR DIE 9.3X62 MAUSER
Die 9.3x62 hanteer die stote, stampe en krappe wat oor ’n daaglikse werkgeweer se pad kom, met gemak. THINUS STEYN
ON HUNTING KUDU
Hunting kudu is not easy. To say they have exceptional hearing and eyesight would be a major understatement. FRANCOIS VAN EMMENES
Om seker te wees jy ontvang maandeliks klokslag jou SA JAGTER/HUNTER, teken in en kry die tydskrif digitaal.
KRY JOU SA JAGTER/HUNTER HIER
BUSHVELD BURCHELL’S ZEBRA
Often ignored by hunters, the Burchell’s zebra, hunted in bushveld, is a challenging quarry that makes good biltong. GREGOR WOODS
BOSKALIBERS – FOKUS OP DIE .30-06 SPRINGFIELD
Die .30-06 bly een van die suksesvolste jagkalibers in die wêreld. PIERRE VAN DER WALT
-
Die meeste supermarkte en boekhandelaars
-
Koop dit digitaal by magzter.com of zinio.com
-
Stuur 'n e-pos aan johan.terblanche@Media24.com om een te bestel
KRY JOU KOLSKOOT HIER
AFRICA’S ELUSIVE ELAND
In every way, our most impressive antelope. GREGOR WOODS
TOERUSTING, SKIETPOSISIES EN DIE JAGTER SE SKIETVERNUF
OU LELIK
Die vlakvark: ’n bekostigbare maar waardige opponent. THINUS STEYN
Die jagter se vermoë om vinnig en akkuraat te skiet, bepaal sy sukses, en daarom moet toerusting so eenvoudig en prakties moontlik wees. ANDRÉ VAN DER MERWE
BUSHVELD CALIBRES AND LOADS
It is about matching ballistics to game categories for quick, sure kills with minimal meat damage. GREGOR WOODS
GISTER (EN VANDAG) SE BOSVELDKALIBERS
Bosveldkalibers het nogal baie verander deur die jare... of het hulle?! JOHAN VAN WYK
THE BLUE WILDEBEEST – AFRICA’S TOUGHEST?
Never underestimate the tenacity of African game, especially the blouwildebliksem of the bushveld. FRANCOIS VAN EMMENES
DIE VEELSYDIGE 9.3X62MM MAUSER – DIE REGTE KEUSE VIR DIE BOSVELD
Daar is min kalibers wat kan kers vashou by die 9.3 Mauser in die bos. PIERRE VAN DER WALT
BUSHVELD HUNTING OPTICS: A FEW REALITIES
Separating facts from fiction in hunting optics. JOHAN VAN WYK
DIE .416 REMINGTON MAGNUM – BIELIE VAN DIE BOSVELD
Daar behoort ’n grootkalibergeweer in elke jagter se kluis te staan. THINUS STEYN