
SA se grootste jagtydskrif met 75 000 lesers. Kry ons nuusbrief en word deel van die gemeenskap
BROWNING SA JAGTER/HUNTER HAELGEWEERSKIET 2020
Bekruip olifante saam met Pieter Nel
Sny die karkas van jou bok só op
In die Oktober-uitgawe van SA JAGTER/HUNTER gee Robbie Roberts raad oor die beste manier om 'n karkas op te sny voor dit na die slagter geneem word. Sien in dié video's sy raad. (Lees die volledige artikel in die Oktober-uitgawe.)