top of page
Author's Moyowosi Camp.jpg
chronograaf.jpg

Voor jy jou jag bespreek...

'n Mens hoor gereeld stories van jagters wat ingedoen voel deur die plaaseienaar omdat hulle met die aankoms op die plaas of wanneer die rekening vereffen moet word verras word deur verskuilde kostes. Daar is ook ruimte vir misverstande tussen jagter en boer oor aspekte soos trofeediere, watter dele van die karkas die jagter mag huistoe neem, betaling vir misskote en meer. Daarom beveel ons aan dat die jagter 'n lys vrae aan die boer stuur voordat hy sy jag bespreek en sodoende die ooreenkoms tussen homself en die boer op skrif kry en alle misverstande uitskakel.

Die korrekte opstel en gebruik van chronograwe

Chronograaf meet koeëlspoed deur die tyd te registreer wat ’n koeël neem om die afstand tussen twee sensors af te lê. Die meeste herlaaiers gebruik chronograwe met optiese sensors wat ligintensiteit meet. Sodra ’n koeël verby die sensor beweeg, registreer die apparaat die verandering in ligintensiteit.

BEL ONS | CALL US

084-554-0611 (kantoorure)

E-POS ONS | EMAIL US
SA SE VOORSTE JAGTYDSKRIF 
SA'S LEADING HUNTING MAGAZINE

Vir alles wat die jagter en omgewingsbewaarder wil weet.

Keeping the hunter and conservationist in the know.

KONTAK DIE REDAKTEUR
CONTACT THE EDITOR

Johan van Wyk

johan@sahunter.org

  • Facebook Social Icon
  • Twitter Social Icon
  • YouTube Social  Icon
  • Instagram Social Icon
bottom of page