top of page
519JLxU4wNL._AC_SY400_.jpg

'n Doen-dit-self knaldemper

Ek oorweeg al vir 'n geruime tyd om my .22-geweer met ’n knaldemper toe te rus. My Brno is 57 jaar oud en nog in uitmuntende toestand. Die feit dat ek wesenlike veranderinge daaraan sou moes aanbring, het my altyd daarvan weerhou om vir dié geweer ’n knaldemper te kry.

chronograaf - Copy (4).jpg

Bou jou eie batterypak 

vir chronograwe

Chronograaf meet koeëlspoed deur die tyd te registreer wat ’n koeël neem om die afstand tussen twee sensors af te lê. Die meeste herlaaiers gebruik chronograwe met optiese sensors wat ligintensiteit meet. Sodra ’n koeël verby die sensor beweeg, registreer die apparaat die verandering in ligintensiteit.

bottom of page