top of page
IMG-20190811-WA0002(2)_edited.jpg

Niks gemiddelds aan medium-kalibers

Medium-kalibers is nie net geskik vir die meeste tipes wild nie, dis ook vriendelik op jou skouer én jou sak.

460 S&W.Kobus du Toit.jpg

So, jy wil begin handwapen jag? 

As die handwapengogga jou eers gebyt het lê daar vir jou vele jagavonture voor. Maar waar begin 'n mens? Hier is 'n paar wenke deur 'n ervare handwapenjagter.

ankerpunt op neus en agter oor.jpeg

Boogjagwenke vir dames

Dames wat boogjag of -skiet wil begin beoefen, moet ’n paar dinge in ag neem...

airgun.jpg
0519SAH009(R)E - Copy.jpg
IMGP1170.JPG
IMG_7936 (2).JPG

Airguns - a brief history

It is likely that a great many target shooters and hunters made their first foray into the world of shooting using the humble airgun. 

.458 Express – perfek vir Afrika

Die .458 Express se ontwikkeling kan direk gekoppel word aan die bestaan van en die jag vir die dikvellige en langgetande gediertes wat saam met ons die Afrika-kontinent bewoon. 

Die eland en die handkanon

Oor die afgelope 22 jaar het ek 208 diere van ’n groot verskeidenheid spesies met die .357 gejag en het ek by ’n punt gekom waar ek groter wild as normale wildsbokke wil aandurf. Op my bucket list vir handwapenjag is daar nou spesies soos kameelperd, buffel en seekoei en vir sulke diere is die .357 Magnum heeltemal te klein. Dit het dus tyd geword dat ek na ’n groter handwapen oorskakel.

Kry die regte hef in die hand

Die keuse van materiaal vir ’n mes se hef het hoofsaaklik met smaak te doen en mesmakers leer vinnig watter materiale goeie verkopers is. Tog word hulle somtyds verbaas wanneer ’n mes met hefmateriaal waarvoor daar normaalweg nie so ’n groot aanvraag is nie, sommer vinnig opgeraap word.

bottom of page