
SA se grootste jagtydskrif met 75 000 lesers. Kry ons nuusbrief en word deel van die gemeenskap
EKSKLUSIEF VIR DIE WEB | 4 Junie 2020 | Deur EUNIA BARNARD
3 leengoed wat eiegoed geword het

WILDSPASTEIE UIT CORNWALL
Dié D-vormige Cornish-pasteie het sy oorsprong in Cornwall waar die mynwerkers in die tinmyne hulle voedsame happies ondergronds moes geniet. Omdat hulle hande dikwels vuil was, kon hulle die pasteie maklik aan die dik deegrand vashou terwyl hulle dit eet (en net die gedeelte waaraan hulle vasgehou het, weggooi).

JAGTERSPASTEI
Volksvreemde Engelse disse soos cottage pie en shepherd’s pie het na Suid-Afrika oorgewaai, maar die resep is aangepas tot ons volkseie herderspastei met maalvleis en fyn aartappels as bolaag.

BLITSIGE BOBOTIE
Tradisionele geregte soos bobotie en geelrys kan nogal ingewikkeld lyk om te maak, maar tog kan jy hierdie geriefskos tjoef-tjaf maak. Jy meng (blitsig) al die rou bestanddele in ’n oondvaste bak en druk dit in die oond. Die resep is lekker groot en kan in twee dele verdeel word sodat een gevries kan word (sonder die eiermengsel wat later bo-oor gegiet word). Ek verduidelik hoe maak jy maklike, maar geurige wildsbobotie en geelrys wat jy met ’n “kinkel”-sambal kan bedien.
Teken in op ons nuus-
brief en bly op hoogte
van die jongste
SA JAGTER/HUNTER-nuus
(Uit op die eerste Donderdag van elke maand)
NUUSBRIEF
ADVERTEER
Om in die tydskrif
of op die webblad te adverteer:
Jacques Boshoff
079-528-8793
OF
OM JOU TYDSKRIF DIGITAAL TE ONTVANG
TO RECEIVE YOUR MAGAZINE DIGITALLY
Subscribe to our news-letter and stay up to date with the latest SA JAGTER/HUNTER news
(Out on the first Thursday of each month)
NEWSLETTER
ADVERTISE
To advertise in the magazine or on the webpage:
Jacques Boshoff
079-528-8793
OR