BEL ONS | CALL US
E-POS ONS | EMAIL US
KANTOOR | OFFICE

Tel: +27 12 485 9382

Privaatsak X202, Pretoria 0001

Xcelpark, h/v | c/o Lynnwood & Roderick

Lynnwood, 0081 

Mon - Vry/Fri: 08:00 - 16:30

SA SE VOORSTE JAGTYDSKRIF 
SA'S LEADING HUNTING MAGAZINE
  • Facebook Social Icon
  • Twitter Social Icon
  • YouTube Social  Icon
  • Instagram Social Icon

Vir alles wat die jagter en omgewingsbewaarder wil weet.

Keeping the hunter and conservationist in the know.

KONTAK DIE REDAKTEUR
CONTACT THE EDITOR

Koos Barnard

Koos.Barnard@Media24.com

012-485-9401

BLOUWILDEBEES

IN SYFERS

Skouerhoogte

Bul 150cm

Koei 140cm

Lewende gewig (gemiddeld):

Bul 235kg

Koei 185kg

Karkasgewig (gemiddeld):

Bul 136kg

Koei 107kg

Horings

Albei geslagte, die bulle s’n is dikker en staan by die ore verby.

Spoor: 11-13cm/8cm x 6cm

BRON: Skootplasing 2015

Die grootste

Die wêreld se grootste natuurreservaat op land is die Northeast Greenland National Park, wat 972,000km² beslaan. Die oppervlak van die reservaat is grotendeels bedek met ys. Hierdie reservaat in Groenland is die enigste op die VN se top20-lys van die grootste beskermde gebiede in die wêreld wat op land is, die res is mariene gebiede.

20,000

wildlife farms raising species including peacocks, civet cats, porcupines, ostriches, wild geese and boar have been shut down across China in the wake of the coronavirus, in a move that has exposed the hitherto unknown size of the industry.

GOED OM TE WEET

Kameelperde se tonge is tot 50cm lank en is donkerpers, amper swart in kleur. Dit is as gevolg van die digtheid van die donker melanien-pigment in hulle. Daar is geen definitiewe rede hiervoor nie, maar die mees aanvaarde teorie is dat die melanien ekstra UV-beskerming bied.

 SOURCE: sciencefocus.com

BOSBOK IN SYFERS

Skouerhoogte

Ram 85cm

Ooi 75cm

Lewende gewig (gemiddeld):

Ram 65kg

Ooi 45kg

Karkasgewig (gemiddeld):

Ram 35kg

Ooi 22kg

Horings

Net die ramme

Spoor (voorste): 4cmx2.7cm

BRON: Skootplasing 2015

 WORTH KNOWING 

A severe drought is threatening South Africa's wildlife industry, with game farmers keeping fewer animals and tourists visiting game lodges in smaller numbers. Parts of the country have been affected by consecutive years of abnormally hot weather and below average rainfall that have scorched grazing lands and dried up watering holes since 2015, the driest year on record. Industry body Wildlife Ranching South Africa (WRSA) estimates the Northern Cape province has lost more than two-thirds of its game over the last three years.

2600

is die jongste beskikbare syfer van die hoeveelheid wapens wat teen ongeveer middel Januarie onder die huidige Amnestie-priode (1 Desember 2019 tot 31 Mei 2020) ingehandig is. Die polisie se teiken is 400,000

Bron: SAJWV

The biggest

The African giant swallowtail is the largest butterfly in Africa and among the largest in the world. It has a wingspan of between 18 and 23 centimetres. It lives in the tropical rainforests of west and central Africa. The butterfly has no natural enemies because it is very toxic.

GEMSBOK IN SYFERS

Skouerhoogte:

Bul 130cm

Koei 130cm

Lewende gewig (gemiddeld):

Bul 220kg

Koei 198kg

Karkasgewig (gemiddeld):

Bul 120kg

Koei 109kg

Horings

Albei geslagte, die koeie s’n is langer en dunner.

Spoor: 11x12 cm/9.5x7cm

BRON: Skootplasing 2015

57

was die ouderdom van Fausta, wat vermoedelik die oudste swartrenoster in wêreld was. Sy is op 27 Desember 2019 in Tanzanië aan natuurlike oorsake dood. Fausta het vir 54 jaar in die Ngorongoro oorleef voordat sy in 2016 na ‘n veilige hawe geskuif is. Die lewensverwagting van renosters wat vry in die natuur leef, is tussen 37 en 43. In aanhouding kan dié diere verby die ouderdom van 50 leef.

The biggest

The Schwerer Gustav was the largest artillery piece every constructed in terms of overall weight (1350 tonnes) and weight of projectiles (15,700 pounds), while it’s 800mm rounds are the largest ever fired in combat. The gun also had a range of over 38km. The gun were originally designed during WW II to be deployed against the French Maginot Line though the Blitzkrieg rendered that mission obsolete. Instead, the gun were deployed to the Eastern Front. The Schwerer Gustav entered combat during the German siege of Sevastopol in June 1942. The gun was manned by a crew of over 1400 men, 250 to assemble the weapon, two anti-aircraft battalions to protect it, and the rest to load and fire the weapon. It was destroyed in Germany to avoid capture by the advancing allied armies.

 GOED OM TE WEET 

Hoe om te onderskei tussen die geslagte van gemsbokke: Die bulle se nekke is dikker as die koeie s’n. Koeie se horings is gewoonlik langer, maar dikwels effens misvorm naby die punte. Bulle se horings is meer geneig om ’n klokvorm te vertoon as daar van voor af na die horings gekyk word. Die beste metode om geslagte te onderskei is om te kyk vir die penisskede van die bul wat duidelik op die pens sigbaar is.

 BRON: Skootplasing 2015

SEBRA IN SYFERS

Skouerhoogte:

Hings 1.38m

Merrie 1.38m

Lewende gewig (gemiddeld):

Hings 325kg

Merrie 325kg

Karkasgewig (gemiddeld):

Hings 175kg

Merrie 175kg

Spoor: 10cm x 7cm

BRON: Skootplasing 2015

 GOED OM TE WEET 

'n Ystervarkwyfie het twee pare spene en hulle sit aan haar sy, net agter die blad of voorbeen. Sy hoef dus nie op haar sy om te rol om die kleintjies te voed nie.

 BRON: SA JAGTER/HUNTER, Desember 2019 

80%

of koala habitat has been decimated  in the recent bushfires that ravage Australia. This is according to the Australian Koala Foundation, who also estimated that over 1000 koalas have died in the fires.

Source: Forbes.com

Die duurste

Die historiese wapen(s) wat tot dusver die hoogste prys op veiling behaal het, was ’n stel pistole wat aan George Washington behoort het. Dit is in 2002 deur die Richard King Mellon-stigting by ’n Christie’s Americana-veiling vir 1,986,000 dollar gekoop en aan Fort Ligonier naby Pittsburg geskenk. Hierdie pistole is deur sy Franse bondgenoot, die Marquis de Lafayette, aan Washington geskenk en hy het dit gedurende die Amerikaanse Vryheidsoorlog gebruik. Na sy dood het die wapens in president Andrew Jackson se hande beland wat dit later aan die Washington-familie teruggegee het. Dié pistole in .57-kaliber, is elk 17.5” lank. Die gladde lope (sonder groewe) is 11.5” lank en van smeeyster gemaak.

ROOIBOK IN SYFERS

Skouerhoogte:

Ram 88cm

Ooi 38cm

Lewende gewig (gemiddeld):

Ram 65kg

Ooi 48kg

Karkasgewig (gemiddeld):

Ram 38kg

Ooi 28kg

Horings: 

Net ramme

Spoor: 5-6cm x 3-4cm

BRON: Skootplasing 2015

Die minste  

Die Limpopo-provinsie en die Oos-Kaap 

se damme het tans die minste water. Die 

helfte van Limpopo se damme is minder 

as 50% vol en in die Oos-Kaap staan 11 

damme op 20% en vier is leeg. 

BRON: Mail & Guardian  

53,000

The number of elephants currently in Hwange National Park, Zimbabwe. The park can only handle 15,000. 

Source: The Guardian

GOED OM TE WEET

Soos met ander medium-groot en kleiner bokke is dit dikwels raadsaam om effens agter die blad te skiet as 'n rooibok plankdwars staan en lyfskote geneem word. So ’n skoot sal nog die agterkant van die longe tref en dodelik wees. Die rede vir so ’n skoot is omdat dit grootskaalse skade aan die bladvleis verhoed. Wees net versigtig om nie die skoot te ver na agter te plaas nie anders word die pens se voorkant gevang en is die bok net gekwes.

BRON: Skootplasing 2015

DIE SPRINGBOK IN SYFERS

Skouerhoogte:

Ram 75cm

Ooi 69cm

Lewende gewig (gemiddeld):

Ram 44kg

Ooi 37kg

Karkasgewig (gemiddeld):

Ram 22kg

Ooi 18kg

Horinglengte: 

Beide geslagte, maar die ooie
s’n is korter en dunner.

Spoor (voorste): 5cm x 3.5cm

BRON: Skootplasing 2015

600

The number of free-roaming cats that have been sterilized and vaccinated by Alley Cat Rescue's international partnership to protect African wildcats in South Africa. The project aims to protect vulnerable populations of genetically pure African wildcats from hybridization by sterilizing free-roaming domestic and stray cats who live around their habitat in Kruger National Park.

Source: businessinsider.com

GOOD TO KNOW

The Community Resources Boards in Zambia have withdrawn their signatures to all the hunting permits in their areas and have refused to sign any others. This will stop any trophy hunting unless the government pays the money it owes these communities. The communities have received no concession fees since 2016 and no hunting revenue since last year. By law, they should receive 20% of the concession fees and 50% of the hunting revenue. The chiefs who run the communities are owed a 5% share of both.

SOURCE: The Zambian

Die grootste 

Die volstruis is die wêreld se grootste voël. Dit staan 'n massiewe 2.7m hoog en weeg soveel as 159kg –  dis ongeveer 1m hoër as die gemiddelde man en die gewig van twee mans gekombineerd.

 Die springbok se spoor. 'n 6.5 Grendel-patroon verleen skaal. 

DIE VLAKVARK IN SYFERS

Skouerhoogte:

Beer 80cm

Sog 65cm

Lewende gewig (gemiddeld):

Beer 75kg

Sog 55kg

Karkasgewig (gemiddeld):

Beer 35kg

Sog 28kg

Slagtande: Beide geslagte

Spoor (voorste): 5cm x 4cm

BRON: Skootplasing 2015

5

Die hoeveelheid leeus wat in die natuur oor is in Malawi.

BRON: 2019 verslag deur die Wildlife Conservation Research Unit, Oxford-universiteit

Goed om te weet

Vlakvarkbere word van sôe onderskei deur die twee stelle gesigvratte wat hulle het, teenoor die een paar van die vroulike diere.

BRON: Kolskoot 2019

The biggest

Engineers in southern California are designing the biggest wildlife corridor in the world. The corridor will cost 87 million dollar and will extend over US Highway 101, north-west of Los Angeles. It will not only give big cats, coyotes, deer, lizards, snakes and other creatures a safe route to open space and better access to food and potential mates, it might also save the mountain lion from extinction.

DIE KOEDOE IN SYFERS

Skouerhoogte:

Bul 150cm

Koei 130cm

Lewende gewig (gemiddeld):

Bul 250 tot 300kg

Koei 160kg

Karkasgewig (gemiddeld):

Bul 140kg 

Koei 91kg

Horings: Net bulle

Spoor (voorste): 6-9cm x 4-5.5cm

BRON: Skootplasing 2015

333

Die hoeveelheid jare wat georganiseerde skietkompetisies al in Suid-Afrika gehou word. Die eerste kompetisie in die land het plaasgevind vanaf 1 tot
14 Oktober 1686.

BRON: Kolskoot 2018

Good to know

Boomslang hatchlings and juveniles are grey with massive emerald green eyes but change to the adult colours when they reach around 1m in length.

SOURCE: African Snakebite Institute

Wie is die grootste?

Die wildemakou is die grootste jagbare water-

voël in Suid-Afrika

BRON: Kolskoot 2018